4 en 5
Februarie
Rust de Winter Bundu Trail
Die kostses is R380 per voertuig vir Klub lede en R480.00 vir nie lede.
Bring eie Kos vir Saterdag aand en Sondag oggend ontbyt. Klub voorsien
Saterdag middag ete.
Toerusting wat benodig word: Kamp toerusting (tent, slaapsak, braai
toerusting. ens en 5 liter water per persoon)
30 Maart
-9 April 2012
Weskaapse Berge Toer
Koste R3900 per persoon net nog drie plekke oop Slegs 10 Voortuie
Kimberly, Calvinia, Botterkloofpas, Wupperthal,
Mattiesriviernatuurreservaat 2 dae, Cederberg Wildernis Gebied
Nieuwoudspas, Sneeuberge, Sutherland, Rooinekpas, Calitzdorp, Oudshoorn,
KKNK, Die Hel, Colesberg, Pretoria
1 -3
Junie
Vaalwater omgewing 4x4 wegbreek
koste: R450.00 per persoon
9 - 12
Augustus
lesotho, Fouriesburg, Katsedam
SNEEU Finale reelings nog nie vas nie.
Kontak
Deon Kok vir meer besonderhede asseblief