|
|
|
Die jaarlikse pruttel van die potte! Met stygende lewenskoste wat keer dat ons kan weggaan met 'n langnaweek is hierdie 'n uitstekende geleentheid om tyd saam met familie en vriende te spandeer in die rustige buitelug omgewing. 4X4ATV lede, lede van ander klubs, selfs privaat inskrywings is baie welkom! Ons Rust de Winter kamp is slegs 80km noord van Pretoria en die tarriewe is baie bilik. Gesels met die komitee manne en bespreek jou plek sommer nou. Ons het elke jaar lekker pryse vir die wen potte! Hier volg die reëls en regulasies vir deelname.
|
|
Send mail to news@4x4atv.org with
questions or comments about this web site.
|