|


| |
|
New entries
|
Regular entries
|
|
Die menings van skrywers in hierdie publikasie is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die van die 4X4ATV Organisasie nie.
The opinions of writers in this publication is their own and does not necessarily reflect that of the 4X4ATV Organisation. |

KERSFEES EN NUWEJAARS BOODSKAP
Nog 'n jaar is verby en ons staan weer by die herdenking van ons Saligmaker, Jesus se geboortedag.
Ons is dankbaar dat ons die geleentheid gegun is om deel van die ATV-Klub en al sy lede te wees. Dankie vir elkeen se lojaliteit, harde werk, saam speel, kameraadskap en bydraes wat gemaak het dat ons soos een groot familie kon saamwees.
To everyone having the intention to travel our beautiful country this holiday, may you have a trouble free journey, rest well and enjoy every moment. Hope to see you back safe in 2009.
The LORD bless thee, and keep thee: The LORD make his face shine upon thee, and be gracious unto thee:
The LORD lift up his countenance upon thee, and give thee peace. Num. 6:24-26
KJV.
Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2009! 4X4ATV Komitee


Maandbyeenkoms
- 26 Oktober 2008
Chloorkop
Weereens 'n baie lekker byeenkom met 4x4 vriende. Chloorkop was 'n baie
lekker uitdaging en die wat daar was het dit eens - as ons volgende jaar weer
hierdie perseel besoek, is hulle verseker daar!




Volgende
Maandbyeenkoms:
30 November 2008 - Rust de
Winter Bergroete
Kom spandeer gerus die naweek op
Rust de Winter ->
ook die naweek van die Toyota Rust de Winter
Bergfiets Uitdaging
navrae MIKE - 076 640 6328

Jaareindfunksie
- 22 November 2008
Waar:
Hoërskool Tuine Lapa
Tema:
Wit & Swart
(Casino Casablanca)
Prys:
R100 pp (klub borg
reeds ½)
Bespreek: Corine k/u Tel: 012 377 0647
Faks: 012 379 0288
Bank: ABSA Tak:
334245 Rek: 0600 720 708 Verwys: JF & Naam
en net om julle baie lus te maak, hier is die
SPYSKAART
VERWELKOMINGS 'COCKTAIL'
60 % alkoholies / 40 % nie-alkoholies
Hou die aandenkingsglas op die tafel
VOORGEREG
Gerookte Hoenderborsies, papierdun gesny en
bedien op slaai met vrugte en 'n Heuning/mosterd vinaigrette (voorgesit)
SLAAI
Seleksie kool, wortel, rosyntjie en soet mayo slaai
HOOFGEREG (BUFFET)
Bees Topside gestop met knoffel en roosmaryn
Bedien met romerige pepersous
Ontbeende gerolde varkboud gevul met speserye
'Chunky' Groente met room en speserye
Pampoenkoekies met kaneel/karamel sous
Oondgeroosterde Aartappels
Rys
NAGEREG
Die immergewilde Malvapoeding
Tuisgemaakte vla
Roomys & horingtjies
Koffie & tee
Wyn word deur klub geborg


Administrasie
 | Gymkhana |
‘n Fooi van R50 is betaalbaar vir enige voertuig
wat die gymkhana area besoek. Hierdie R50 is eenmalig vir die voertuig vir die dag / naweek, selfs
al is dit ‘n langnaweek. Dit gaan net effe help met die kostes wat ons aangaan om die
hindernisse in hierdie area in stand te hou.
 | Ledegeld / Membership Fees |
Indien jou ledegeld opbetaald is en jy het
nog nie jou 2008 sleutelhouer ontvang nie, kontak asb. vir Peter Claasen dringend.
Tel 082 558 6184 / Fax 012 377 3975
Should your membership fee be paid up and you have
not received your 2008 key holder, please contact Peter Claasen urgently. Tel 082 558 6184
/ Fax 012 377 3975
 | Depositos in Klubrekening / Deposits into
Club Account |
Skryf jou lidnommer in die verwysingsveld
met enige inbetaling in die klub bankrekening. "LG" vir ledegeld
en "RdW" vir Rust de Winter fooi.
Please enter your membership number
in the reference field when making any deposit in the club bank account.
"LG" for membership fees and "RdW" for Rust de Winter fee.
Faks aan die klubkantoor
indien jy bedank / Fax to the club office should you resign.

FOR SALE
/ WANTED
 | Small adds are placed FREE OF CHARGE R50 donation with photo
- Send e-mail to news@4x4atv.org
or fax 0866 857 545
|
|

FOR SALE
Model 2000 – Price R62000.00 (onco )
JEEP CHEROKEE 4.0 Sport White 8500 (new engine) km, Petrol, 4x4, 5 Doors, Must See! Immaculate. A/C, PS, Tow Bar, Alarm, Tracker /
Immobiliser, Central Lock.
Call or email for more details. Must sell fast!
Contact details : Pretoria +27 846065050
ldicker@its.jnj.com
|
|

FOR SALE
Mercedes Benz 500SE
1991 - 200 000 km
Excellent condition
Richard
082 452 0736
|
|

FOR SALE
1992 SVM 3000
Mag wheels, Ford 3.0V6 (Recently redone) Gearmax rear diff with difflock (Recently redone)
Full hard top, bikini top and 33 inch Tyres (Currently running on 31 Inch Yokohama's)
Area/location :Kempton
Martin Burger
083 5566 247
mburger@wesbank.co.za |
|

|

|
Welkom aan die nuwe lede
wat by ons klub aangesluit het!
WC Steyn
Gert Aucamp
Mag julle nog baie voorspoedige kilometers
met ons deel!
|

|
Dirk van Wyk -
letterlik met die deur in die huis geval -
hoop die ribbetjies voel gou beter!
Stuur e-pos aan
news@4x4atv.org
of faks besonderhede aan die kantoor. |

|


Baie dankie aan Deon Maree van MVA Stene vir die borg van al die
plaveisel stene in die kamp en gymkhana.
PERELEC
A BIG thank you to Paul Perreira for the donation of electrical cable received! This will
be utilised with the installation of the new gate to the gymkhana area.
LEDE EIE
BESIGHEID
FRITS GREGER
GREGER SOUND SERVICES
SOUND
INTERCOM
PUBLIC ADDRESS
BACKGROUND MUSIC SPECIALISTS
TEL: 012 804 1700
FAX: 012 804 0594 |
DEON KOK
DWJ PROJEKTE
BOUKONTRAKTEURS
AANBOUINGS
NUWE HUISE
ONDERHOUD VAN GEBOUE
012 333 9642
082 920 6103 |
LUKAS LANGE
L/C PLANTHIRE
HIRING OF MIXERS, PLATE COMPACTORS, WACKERS, WELDERS, GENERATORS, WATER--PUMPS, CHAINSAWS, GROUND AUGERS, POWER FLOATS, EXT.
TEL : 012-3770647
SEL : 0832847214 |
Katlego Drycleaners
Huishoudelik & Kommersieël (Pta & Centurion)
Was & Droog: R9.70 p/kg
Stryk: R11.00 p/kg
Was & Stryk: R15.00 p/kg
Ons haal en lewer af
Registreer by www.katlego.com
vir spesiale pryse en promosies
Ma-Vr 06h00 - 18h00
Sa 07h00 - 14h00
Mauritz 083 792 3392
Jannie 083 291 0785 |
JJA MASJINERING
J COETZEE
INSTRUMENTMAKER
CNC PRODUKSIE
FREESWERK EN DRAAIWERK
Tel: 012 205 1267
Sel: 083 306 5556
mcoetzee@mtnloaded.co.za |
SODWANA BAAI
teen teerpad
BOSSIE VAKANSIE WOONSTEL
(4 PERSONE)
R700 p nag
ZULU HUTTE
(2 PERSONE)
R200 p nag
CAROL-ANN
082 824 3979 |
PIET PEARSON
Mr DISCMAN
ON-CAR
DISK SKIMMING to all makes of
cars and LDV’s
ON YOUR SITE!
083 236 3478 |
AFRICA TELECOMS
Telecommunication Specialist
We specialize in Samsung Pabx Systems
Henry Wickham
0834175599
africatelecoms@telkomsa.net
www.africatelecoms.co.za |
Herman Smit /
Kobus Lotriet
Battery Clinc
Voortrekkers weg 741
Motorkar batterye asook
"deep cycle" Motorfiets batterye
Ups/Inverters 800W-10KVA
Ctek Chargers &
Induksie kamp stoofplate.
Bring jou Klub sleutel houer en betaal "Special" prys.
Tel: 012-3353677
Sel: 0829621105 |
GRATIS ADVERTENSIE VIR
LEDE EIE BESIGHEDE
STUUR BESONDERHEDE NA EZETTE
FAKS: 0866 857 545 OF e-pos: news@4x4atv.org |
ELANTé
Invitations & Cards
Since an invitation is the first impression of any occasion, Elante would like to help you make a great impression. We can supply you of invitations, menus, table placements, placement cards, table numbers etc.
Lindie Bekker
www.celebration.co.za/
elante/index.php
lindiebekker@yahoo.com
071 153 7204 |
INDEPENDENT
TOWING SERVICES
CENTURION
Any Place, Any Time
Kevin
082 494 6646
WE CARRY YOU WITH PLEASURE |
| SPIT BRAAI
KING
SPITS TE HUUR
GAS
KONTAK JACKIE
082 754 7241 |
YOUR
SPACE...
JOU SPASIE...
|
YOUR
SPACE...
JOU SPASIE...
|
Normale
Nuusbrief Advertensie Tariewe
Volkleur A6
@ R250-00 p/m
Volkleur A5
@ R500-00 p/m
Volkleur A4
@ R1000-00 p/m
Stuur info aan:
news@4x4atv.org |

Hoop julle almal het 'n
"COOL" Desember vakansie!!!
(Redaksie)

Het jy al ooit so warm gekry...?

|