Home Up

          Jamboree

Up
Jamboree Entry
Jamboree Results
Jamboree Gallery

 

 

 

     

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

TOYOTA RUST DE WINTER FAMILY JAMBOREE 
2
7  to 30 April 2012

This year celebrates the 33rd anniversary of this ever-so popular 4X4 Jamboree, arguably the biggest event of its kind in SA. It will take place at the 4x4 ATV Club's grounds, adjacent to the Elands River at Rust de Winter, approximately halfway between Pretoria and Bela Bela.

It is an annual fun / caravan / camping weekend for families in the outdoors and the main competition event consists of a 4X4 gymkhana section on the Friday and a challenging 6-hour 4X4 mountain route of 60km on Saturday, with the prize giving on Sunday morning.

NOTE: Because of limited space, no day visitor vehicles can be allowed in the camp and visitors will be transported 
            from the allocated and guarded parking area into the camp and to the gym

The 18Ha camp site boasts a swimming pool with water slide, and a special program for young kids under safe supervision has been arranged for Friday and Saturday.

Arrangements can been made to visit some of the game lodges in the area for a cup of coffee, and you can discuss weekend accommodation directly with these lodges. Most will offer special rates for the weekend.  

Tshukudu Lodge which is close by, has one of the most exclusive bird and monkey farms in South Africa , called “ Misty Monkey & Feathers Park ”. The Park entry fee is R100 for adults and about R50 for kids, but definitely a worth-while experience and do plan no less than four hours at least to pay it a visit.

JAMBOREE ENTRY FEES Members Non members
Main Event R 370.00 R 420.00
Camping Fees p.p.p.n R 40.00 R 40.00

             



TOYOTA RUST DE WINTER JAMBOREE 
30 April to 2 May 2011

Well what a Jamboree we had this year. We were all nervous of what the weather was going to hold in for us this year, as there was a heavy cloud cover over Rust de winter for about two weeks with plenty of rain, and then there was the very long weekend end. Well the entry’s this year were higher than last year which was great.
Rain and more rain on Thursday, The weather was not looking good. And Friday morning  the clouds opened up and we had a wonderful weekend. Trust me there was enough mud around on the roads for those who enjoy this slushy phenomena. As usual there were a few competitor’s that really got themselves stuck in the MUD and this on the gravel roads. (all in the days fun as they say)  

There are a few people that I would like to thank. Firstly the main Sponsor’s Namely Toyota and Continental, because without them this event would not be possible, and then to all the other sponsor’s a big thank you.

Secondly the committee of the 4x4ATV Club, these people worked for weeks on end,  long evenings and days to make this Jamboree a success.

Thirdly a huge thank you to Flip Stander and his team, these guys did an incredible job again in the Gymkhana , and to Peter Claasen for spending weeks in the mountain to find a route that will work for us. These guys spent about 10 weekends in a row to make sure the gymkhana and mountain route were ready for the Jamboree.

Then there are all those that worked behind the scenes, these are the people that are very often are overlooked but without them the event would not be what it is. Thank you to all the marshal’s, some of who worked in the gymkhana and the mountain route.  

And then to our competitors it was great to have you there and hope you enjoyed the weekend as much as we did.

Hope to see you all next year again.

The preliminary dates for next year is 26 to 29 April 2012

Regards
Frits Greger

                                                         Here's some comments from our

 

TOYOTA RUST DE WINTER JAMBOREE 
23 – 26 APRIL 2010

Wat n skouspel was dit nie!!! Die TOYOTA RUST DE WINTER JAMBOREE sal nie maklik deur die deelneemrs en toeskouers vergeet 
word nie.
April maand in die bosveld word geken deur lekker sonskyn dae, af en toe n hoeveldse donderstorm en heerlike aande 
om die braaivleis vuur. NIE 2010 NIE !!!
Het die sokker miskien iets daarmee te doen? Is dit die sogenammde "Global warming". Wat ook al die rede was, ons het vanjaar 
die natste April in mense heugenis op Rdw gehad. Die gemiddeld vir April is 26mm - ons het 185mm gehad!!!!
Baie dankie aan al die deelnemers. Dit is vir ons n plesier om n byeenkoms van hierdie formaat aan te bied. Die genot tydens 
die deelname en opgewonde gesels agterna, bied genoeg satisfaksie aan die organiseerders.

Flip Stander, Tom Zeeman en hulle helpers het vir maande geswoeg om die gymkana op n hoe standaard te kry. Al het die reen
ons kaarte goed deurmekaar gekrap, was dit alles die moite werd.

Die voorlopige datum vir die 2011 Jamboree is die 29,30 April, 1 & 2 Mei. 1 Mei is op die Sondag, dus sal Maandag 2 Mei seker
ook n vakansiedag wees. Paasnaweek is 22 - 25 April.

Ons vertrou al die deelnemers het dit net so geniet. Sien julle volgende Jaar !!!!!!!!!!!!!

Groete Deon.

 

Jamboree feedback from Compeditors

DANKIE AAN DIE BORGE EN DEELNEMERS

Dan ook dank aan die, soos in Ingels gese, "unsung heroes".  Dit is die vrywillige helpers.  Dit is harde werk om die hindernis reels meer as 100 keer te verduidelik en dan nog op en af te loop langs die voertuie in nat en modderige omstandighede.  Dit is nou van vroeg tot moeg.

Dan is daar nog manne soos Ben Brandweer Smit en klien Ben Brandweer Smit.  Met die voorbereiding van die Gymkhana area was hulle elke na-week daar, Ben bring dan waterpompe, pype ens.  vir gratis gebruik, help grassny en is nie bang om n graaf te gebruik nie.

Donderdag voor die Jamboree bel Ben, hy is platgeslaan met griep en middeloor onsteking.  Ek raai hom aan om eeder die naweek tuis te bly, nodeloos om te se, hy was daar op sy pos by die slee, die heeldag sonder aflos.

As ons in hierdie klub net tien manne met hierdie bereidwilligheid en ywer gehad het het ons in ses maande Rust de Winter herdoop na 4x4 Tuisland.

Dankie aan die Smitte.

Verlede jaar het ons geen terugvoer ontvant nie, help ons, 

EK VRA NIE OM FISIES TE HELP NIE, se net waar ons kan verbeter.

LONGTOM

 

  

  

 

Ai wat ‘n wonderlike naweek. Absoluut ‘n voorreg om met die kleingoed te spandeer. Danksy Continental wat dit vir ons moontlik gemaak het kon die kindertjies lekker speel. Ongelukkig kon die Treintjie nie oudergewoonte loop nie as gevolg van die weer . Dit het geensins die kindertjies gestop om hulself gate uit te geniet nie.

 Vrydag aand en dit het "Katte en Honde" gereen en die beplande fliek het uit die aard van die saak nie gebeur nie.
Saterdag - Vroegdag het dit al besig geraak. Hul kreatiewe handjies aan die werk - geskenkies word gemaak vir Mamma (of Pappa). Moedersdag kaartjies vir ‘n spesiale Mamma was ook aan die orde van die dag. Lekker bederf met allerlei goedtjies was die kindertjies in die hemel.

Boekmerke is gemaak, koekies versier en lekker ge-eet ook. Kinders kry koud en laat soms val "kan ons nie gou klaar maak nie Tannie dit is blerrie koud" maar sit sit hulle.

Sondag oggend is Winnie  the pooh en  Piglet  vroeg al op, deel pakkies uit vir kindertjies wat saam met Pa en Ma berg toe gaan . Selfs "groot" kindertjies het dit baie geniet. Gelukkig het die koue nie vir  Winnie the pooh  of  Piglet gevang nie. Die kindertjies in die kamp was weereens lekker besig gehou. Potlood monsters word gebou en geverf en selfs mamma’s was ook daar en dit word gesels en gehelp. Groot en klein ewe hard besig om hul kreatiewe kant uit te leef. Die lekker goedjies is toe ook sommer nader getrek en uitgedeel tot groot genot van die kleintjies. Die spring kasteel het baie groot aftrek gekry al was dit maar nat en koud.

Maandag – Prysuitdeling en die springmielie reuk hang swaar in die lug. Die reên het effens bedaar en almal is opgewonde. Groot en klein was in die ry vir die lekker mielies. Roomys en ysies het ook groot aanklank gevind.

As mens terug kyk en jy dink, wat kon anders wees - Niks behalwe miskien dat die naweek bietjie langer kon wees.

 

 n Spesiale dankie aan Renet en Marthie wat die kinders so vermaak het.   Aan al die dames wat gehelp het met die kinders. Baie baie dankie, sonder elke een van ons se samewerking kon dit nie moontlik wees nie. Al die kinders, sien julle weer volgende jaar, hopelik sal die son skyn en die treintjie loop.

 Baie dankie aan Continental vir die ondersteuning, dit word baie waardeer. 

 Moddergroete uit ‘n pragtige "Continental Kamma" Land

 

 

 

   

 

 

 
 
Up ] Jamboree Entry ] Jamboree Results ] Jamboree Gallery ]
Send mail to news@4x4atv.org with questions or comments about this web site.
Copyright © 2008 4x4ATV Club
Last modified: November 07, 2011
Web by Frits Greger  (soundser@lantic.net)