- INTERKLUB -
14 AUGUSTS 2010
-
- Nog een van ons jaarlikse byeenkomste maar
met hierdie een kan ons kragte/bestuursvernuf met met manne en vroue van die
ander klubs- baie populer!
-
- POTJIEKOS
- 24 - 26 September 2010
-
- Rust de Winter plays host to our
annual Potjiekos competition. Individuals from our club as well as
other clubs are invited to the big cook-off with lots of great prizes to be
won. Great atmosphere and camaraderie ensures fun for the whole family in
the Rust de Winter Camp setting.
- This weekend starts with a Night route. Join us during the long weekend at the end of
September for this
competition.
WEGBREEK
NAWEKE - Volgende wegbreek
Deur die loop van die jaar is daar 'n paar
langnaweke wat ons bietjie wegbreek en saam die berge invaar. Ons besoek
interessante 4x4 roetes en plekke. Deon beplan reeds nog roetes vir die
jaar en dit beloof om weereens groot pret te wees. Hou volgende jaar se
kalender dop en bespreek vroegtydig!
LIEFDADIGHEIDSDAG
- 16 Oktober 2010
Een dag in die jaar kom ons lede bymekaar en
spandeer tyd saam met mense
minder bevoorreg as ons. Ons besef nie altyd hoe
kosbaar dit is om in 'n 4x4
voertuig te klim en die natuur te besoek nie. Op
hierdie dag neem ons mense
uit wat dit andersins nooit sou ervaar nie. Kom
saam en bring sonskyn
na die wat dit werklik waardeer!
YEAR END
FUNCTION - 23 OCTOBER 2010
This year our year function will be held at the Pretoria Municipal Recreation
Club in
Annie Botha Avenue Riviera. Between
Voortrekker and Union Street.
Gps co-ordinates: S25 43.982
E28 12.379
RUST DE
WINTER MOUNTAIN BIKE CHALLENGE - 27 November 2010
Heelwat van ons lede en/of hulle kinders is kranige bergfiets ryers. Ons
gaan hierdie jaar die Derde BERGFIETS RESIES op
Saterdag 27 ste November hou met medewerking van CYCLE LAB en
TOYOTA.
Daar is twee roetes , 70Km en 30Km, wat deelnemers kan aandurf.
Ons klub gebruik die geleentheid om Rust de Winter en ons Klub bekend te stel aan die mense wat die dag se byeenkoms gaan bywoon. Terselfdertyd kry ons 'n geleentheid om fondse vir RdW in te samel. Enigiemand of groep kan ons skakel om te help die dag se reëlings of indien julle self wil inskryf. Ons moet kos stalletjies hê waar die mense hulle honger en dors kan les. Ons het ook 'n aantal persone nodig wat bereid sal wees om
8 waterpunte op die roete te beman en ons het baie ander beamptes nodig het om te sien dat deelnemers op die regte roete bly.
Kontak asb. enige komiteelid indien jy kan help.