|
Geakrediteerde 4x4 Opleidings naweke
te Rust de Winter
Januarie 2012
Om die algemene tendens in die bedryf voort
te sit, het die 4x4ATV klub besluit om opleidings naweke te reël waar basiese
4x4 bestuursopleiding en basiese herwinning aangebied sal word. Die Kursus sal
al die aspekte van SAQA eenheids standaarde 254135 en 254154 soos uiteengesit
deur die staat en industrie bevat.
Interesante nuus is dat die eenheidstandaarde uiteindelik gefinaliseer en
geregistreer is en dat Rust Der Winter 'n
geakrediteerde opleidings fasiliteit is. Die kursus sal oor twee dae aangebied
word van 08h00 to 17h00.
|
Wat om saam te bring:
 |
Kamp toerusting vir
Vrydag en Saterdag aand |
 |
Verversings vir die twee
dae |
 |
Warm klere |
 |
Middag etes |
 |
Aandete vir vrydagaand |
 |
Bykosse vir Saterdagaand
Braaipak word voorsien sowel as die vuur en roosters. |
 |
Stoele en eetgerei |
 |
Notaboek en pen |
 |
Water en koeldrank vir
twee dae |
 |
Afskrif van jou ID en
bestuurslisensie |
|
|

|
|
Voertuig:
eie
4x4 voertuig met lae bestek (Low range)
 | Verwyder "drop plates" |
 | Verwyder excaliburs indien moontlik |
 | Maak seker voertuig het behoorlike
ankerpunte
( recovery points ) |
|
|

|
|
Kostes:
R500 per voertuig 1 persoon per voertuig ouer as 18 jaar
 |
Handboeke en Sertifikate |
 |
Braaipakke vir saterdagaand |
 |
Gratis kampering op Rust
de Winter |
 |
Koffie, tee en beskuit
soggens |
|
|

|
|
Program:
Saterdag:
08h00 - 11h00 Lesings lapa
11h00 - 13h00 Prakties (Gymkhana)
13h00 - 13h30 Middagete (nie voorsien)
13h30 - 18h00 Praktiesie bestuur (Bergroute)
18h00 - laat Braai en kamp vuur bespreekings
Sondag:
07h00
Koffie en beskuit
08h00 - 08h30 Geskrewe toets
08h30 - 13h00 Herwinings produkte en prakties (gymkhana)
13h00 - 13h30 Middagete (nie voorsien)
13h30 - 16h30 Studente evaluerig en onderhoude
16h45 - 17h00 Sertifikate en afronding
|

 |
Kontak: Peter Claasen 082 558 6184
om plek te bespreek
slegs 8 voertuie per kursus.
|